Meer oor die blad

Die lewe is heeltemal te kort om sonder styl en grasie aangedurf te word.

Hierdie is dus ‘n versameling sommer-net-skryfsels om seker te maak die skoonheid wat weggesteek lĂȘ in die alledaagse sleur gaan nie ongesiens by my verby nie.

Ek is versot op my kat, cappucino, ballet, musiek, stories, vloere, troues, proteas, sjokolade en sommer net alles wat mooi is.

Liefde, Christi

Christi-46

Foto: Miranda van Him and Her Pictures

add another page.

Blog at WordPress.com.

Up ↑